Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Truman Bradley | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Truman Bradley (8 Februarie 1905 – 28 Julie 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Northwest Passage (1940), Burma Convoy (1941), Treat 'Em Rough (1942), en Lone Star Ranger (1942).